Garden Route Expo

Kipwerf Orkes

Klipwerf Orkes

26 April - 7pm to 11pm

Berei jouself voor vir ‘n asemrowende vertoning deur die mees suksesvolle tradisionele orkes ooit – KLipwerf Orkes, wat hul 55ste herdenking vanjaar vier! Moet dit nie misloop nie! Extra vertoning vir Saterdag 27 April

Datum: 26 April
Tyd: 19h00 tot 23h00
&
Datum: 27 April
Tyd: 19h30 tot 20h30
Optrede van kunstenaars ingesluit by toeggansfooi.

Irene-Louise Van Wyk

Irene Louise van Wyk

27 April - 4H15 to 5H15

Die talentvolle Irene-Louise Van Wyk, ‘n sangeres met verskeie no.1-treffers, ‘n mamma, vrou, en besigheidseienaar wat haar hele lewe al in Pretoria-Oos woon. Sy het ook al saam met van die land se grootste kunstenaars opgetree, getoer en gewerk. ‘n Optrede wat jy beslis nie wil misloop nie!

 Datum: 27 April
 Tyd: 16h15 tot 17h15
 Optrede van kunstenaars ingesluit by toeggansfooi.

Jan Jan Jan

Jan Jan Jan

27 April - 5H30 to 6H30

Maak jou reg vir ‘n elektriese vertoning deur die fenomenale groep JAN JAN JAN, wat aan die einde van 2019 die toneel betree het met hulle stywe broekies, tweekleur hemde en treffer enkelsnit ‘Wys Jou Vleis’! ‘n Optrede wat jy beslis nie wil misloop nie!

Datum: 27 April 
Tyd: 17h30 tot 18h30
Optrede van kunstenaars ingesluit by toeggansfooi.

Magda Louw

Magda Louw

28 April - 10H00 to 11H00

Die skreeusnaakse en talentvolle Magda Louw Eenvrouvertoning, wie nie net as ‘n fenomenale aktrise in toneelstukke en films bekend staan nie, maar ook ‘n vermaaklikheidster van formaat is. Met haar unieke sin vir humor en ‘charisma’ het sy harte landwyd gewen. ‘n Optrede wat jy beslis nie wil misloop nie!

 Datum: 28 April
Tyd: 10h00 tot 11h00
Optrede van kunstenaars ingesluit by toeggansfooi.

Eloff

Eloff

28 April - 11H30 tot 12h30

Maak gereed vir ‘n onvergeetlike vertoning deur die energieke en talentvolle Eloff, ‘n naam wat blitsvinning bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut-enkelsnit “Johnnie Blou” en opvolg snitte soos “Geheuverlies” en “Witblits”. ️Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distilleer, wat hom ‘n gunsteling maak by elke goeie partytjie. Sy minimalistiese, post-Sokkie Boeremusiek, tong-in-die-kies lirieke, en ontploffende energie is iets wat jy beslis nie wil misloop nie! 

Datum: 28 April
Tyd: 11h30 tot 12h30
Optrede van kunstenaars ingesluit by toeggangsfooi.

Petrus Puppets

Petrus Puppets Program
Extra show

Introducing our local artists

Magnus
Christiaan
Ellard
Landman